Posts

Showing posts from April, 2017

Ons noem hierdie sommer "Lag medisyne"

Image
Ek kan nou vir jou se daar is absoluut niks lekkerder soos 'n "Lag-tot-jou-maagspiere-dit-nie-meer-kan-hou" sessie  na 'nie so 'n lekker dag by die werk of skool nie' Ek se altyd : "Ek lag eerder as wat ek huil..."  Wie hou dan nou nie van 'n lekker lag nie? Soveel lekkerder as om in 'n hoekie te gaan sit en te huil oor daar niks in daai bankrekening nie, (Maar in sulke gevalle is dit beter om te lag totdat jy huil... want dan weet niemand jy huil eintlik oor daar nie geld in daai rekening van jou is nie) Thank me later, Die beste medisyne wat die wereld ons gegee het is LAG en sommer LEKKER LAG Ek het bietjie navorsing gaan doen en ekt letterlik die snaakste feite oor lag opgespoor, dis mal snaaks Om te lag is instinktief - almal doen dit. Of jy nou wit, swart, kallit, indian is almal doen dit. Dis die een ding wat ons "unite" In meeste gevalle lag ons nie eers oor iets wat snaaks is nie, maar as deel van sosia...